Resize Website Font

A A A

Categories

Inspiration

"You are what you think about all day long." - Dr. Robert Schuller

Solar-Terrestrial Data

Member of the SARL

ICASA Fees for 2017

SOUTH AFRICAN RADIO LEAGUE
The National Body for Amateur Radio in South Africa
A Member of the International Amateur Radio Union
NEWSFLASH / NUUSFLITS – 20/01/2018
Page 1 of 1
ICASA Licence fees for 2017
The new fee structure for Amateur Radio licences has been announced by ICASA. The fees for 2017 will come into effect from 1 April 2017 and are as follows:
1-year licence R134.00
2-year licence R256.00
3-year licence R367.00
4-year licence R468.00
5-year licence R559.00
Please note, that any licence not renewed by 1 April 2017 will lapse and the licence holder will have to re-apply for a new licence and this will be subjected to extra costs. No fees will be accepted after 1 April 2017.
ICASA has recommended that Amateur Radio licence holders apply for a 5-year licence. This equates to a current saving of R111.00. You will also save the yearly escalations.
You need to apply in writing specifying the licence you wish to apply for. This must be stated in the subject heading of the relevant e-mail to ICASA. For example, the required number of years licence, your seven-digit licence number and call sign (e.g. 5 year payment, licence number 544-165-1, ZS6ZU). If you do not notify ICASA of the required term of licence, you will receive a one-year licence, regardless of the amount paid.
For all those who have already paid using the 2016 fee structure, the balance outstanding must be submitted to ICASA before 1 April 2017, otherwise your licence will lapse.
If your surname is between A to K, then you need to e-mail your payment advice to Mr Kenneth Kgwedi at KKgwedi@icasa.org.za
If your surname is between L to Z, then you need to e-mail your payment advice to Mr Pieter Jansen at PJansen@icasa.org.za
All Amateur Radio licence fees need to be paid directly to ICASA and NOT to the SARL.
The ICASA banking details are
ICASA
Nedbank account 1462002927
Branch (universal code) 198 765
Deposit reference: Your seven-digit licence number
OKOSA Lisensiegelde vir 2017
OKOSA het die nuwe fooistruktuur vir amateurradio lisensies aangekondig. Die gelde vir 2017 sal in werking tree vanaf 1 April 2017 en is soos volg:
1 jaar lisensie R134.00
2 jaar lisensie R256.00
3 jaar lisensie R367.00
4 jaar lisensie R468.00
5 jaar lisensie R559.00
Neem asseblief kennis dat ‘n lisensie wat nie teen 1 April 2017 hernu is nie sal verval en die lisensiehouer moet weer aansoek doen vir ‘n nuwe lisensie en dit sal onderwerp word aan ekstra koste. Geen fooie sal na 1 April 2017 aanvaar word nie.
OKOSA het aanbeveel dat Amateurradio lisensiehouers vir ‘n 5 jaar lisensie aansoek doen. Dit is gelykstaande aan ‘n huidige besparing van R111.00. Jy sal ook die jaarlikse eskalasie vryspring.
Jy moet skriftelik aansoek doen met vermelding van die lisensie waarvoor jy aansoek wil doen. Dit moet vermeld word in die opskrif van die betrokke e-pos aan OKOSA. Byvoorbeeld, die vereiste aantal jare lisensie, jou sewe syfer lisensie nommer en roepsein (bv 5 jaar betaling, lisensienommer 544-165-1, ZS6ZU). As jy nie vir OKOSA van die vereiste tydperk van lisensie in kennis stel nie, sal jy ‘n een jaar lisensie ontvang, ongeag die bedrag betaal.
Vir almal wat reeds betaal het volgens die 2016 fooistruktuur, die uitstaande gelde moet voor die 1 April 2017 aan OKOSA oorbetaal word, anders sal jou lisensie verval.
As jou Van tussen A tot K is, moet jy jou betalingsadvies aan mnr Kenneth Kgwedi per e-pos stuur by KKgwedi@icasa.org.za
As jou Van tussen L tot Z is, moet jy jou betalingsadvies aan mnr Pieter Jansen per e-pos stuur by PJansen@icasa.org.za
Alle Amateurradio lisensiegelde moet direk aan OKOSA en nie aan die SARL betaal word nie.
Die OKOSA bankbesonderhede is
OKOSA
Nedbank rekening 1462002927
Tak (universele kode) 198 765
Deposito verwysing: Jou sewe syfer lisensienommer

Comments are closed.